Werkbank

Die doel van die werkbank is om mense wat werkloos is te help om werk te kry, en dan ook vir die van u wat 'n betrekking aanbied, te help om die regte persoon te identifiseer vir die werk.

Indien u werk soek of kan aanbied, kan u net u volledige besonderhede vir watter werk u moontlik opgelei of aanbied en wanneer u diens kan aanvaar of kan aanstel aan die kerkkantoor aanstuur.

Vakante betrekking beskikbaar:

Op soek na werksgeleenthede
Persone beskikbaar:

 

 


Vorige bladsy: Nuwe Intrekkers
Volgende bladsy: Dankwoorde