Kersmark 2015

Kersmark vir 2015

Daar is nou reeds 'n paar dames wat artikels begin maak vir die  Kersmark en ons benodig die volgende:

  • Ou jannas (jeans) wat opgesny kan word;
  • Peule, sade, dennebolle en droë takke;
  • 750gram blikke;
  • Afvallappe, lint, knope, borduurgare ens;
  • Kunsblomme;
  • Alle kombuisware wat u kan afstaan bv. breekware, eetgerei, strykysters, ens.;
  • Growwe tou;
  • Mosaïekteëls ens.
  • Kostuumjuwele.

 

Ons verwerk enige ou goed in bruikbare, kunstige artikels. U kan die artikels by die kerkkantoor inhandig. Baie dankie vir u samewerking.

Kontakpersoon Ansie Walker 081 245 4202.


Vorige bladsy: Vrouebediening 2016
Volgende bladsy: Diensgroepe