Het-Soek?

'n Avontuurgroep-Projek:
Ons bring die persone wat 'het' uit by die persone wat 'soek' na 'n item!



HET:


As daar 'n item is wat rondstaan of nie meer gebruik word nie - SMS 082 821 5276,
stuur 'n e-pos na info@ngkgroblersdal.co.za of vul sommer net die vorm  hieronder in.

  • 1985 Toyota-werksbakkie te koop, prys is onderhandelbaar, Kontak: 076 445 7542                         

 

  • Hier is 'n foto van 'n soliede kiaathout sitkamerstel, 7 sitplek, te koop vir R 2 000.00
    Kontak: 082 459 7193

   

 

SOEK:


As jy soek na 'n bepaalde item, dalk 'n fiets, of 'n wasmasjien, SMS 082 821 5276,
stuur 'n e-pos na info@ngkgroblersdal.co.za of vul sommer net die vorm  hieronder in.
  • Tuinkompos.
  • Draadsif (soos waarvan tuinstoele gemaak word) om klippe uit grond te sif.
  • 'n Plan om modder uit 'n boorgat te kry.
  • 50 Liter verf om die saal uit te verf.
  • 'n Onderstel vir 'n Wolfgrasmasjien word benodig.

Kontak asseblief die kerkkantoor 013 262 4207 as u kan help.



KONTAK ONS:


So kontak ons dan die persone wat "soek" met die besonderhede van die persone wat
items beskikbaar "het" - ons vra egter 'n eerlikheidsdonasie van een tiende (10%) 
van die inkomste van die transaksie as 'n bydrae tot die Basaar!
(Mal 3:8-10  &  Kor 8:12-15)

Naam
Telefoon
Epos Adres*
Epos weer*
Het of Soek*
   
Item*
Beskrywing*
Bedrag / Waarde (opsioneel)
 

Vorige bladsy: Familiefees Basaar 2016 en ander markte
Volgende bladsy: Selgroepe