Tuisblad

Jun 5, 2016

Erediens


Category: General
Posted by: annelise

09:00 Erediens. 

Kinderkerk: 3 jaar tot Gr.1 in die kerksaal tydens die erediens  Gr 2 tot Gr 5 bo by Ichthus

10:05 Kategese

Tee na die erediens in die kerksaal

Dankie Here vir elke kosbare druppel reën en dat U ons gebede weereens geseën het.
God is in beheer. DIT moet ons nooit vergeet nie 



Volgende bladsy: Afkondigings & Kennisgewings