Tuisblad

May 15, 2016

Nylstroom Kinderhuis -"Huis Taaibos"


Category: General
Posted by: annelise
Ons gemeente is betrokke by dié kinderhuis. Ons ondersteun die huis met hul 10 seuntjies en huismoeder. Indien u betrokke wil raak d.m.v. donasies, skakel die kerkkantoor by 013 262 4207.


Volgende bladsy: Afkondigings & Kennisgewings